3 jaar gelede
Gospel of Unity Fest

Gospelliefhebbers is laas Saterdag op die Eerste Gospel Unity Festival in die Athlone-stadion vermaak. Son op Sondag se PETER ABRAHAMS wys sy foto’s. Bel hom by 021 406 4459 of e-pos peter.abrahams@son.co.za vir sy professionele diens.

Kirk Arendse organiseerder en Sarah Teibo.
Maurisha Niewenhuysen en Sonja Jenniker.
Sarah Teibo, Gregory Noble, Brandon en Celeste van der Vyver, en Sonja Jenniker.
Mariam Bull, Juanita Cloete, Lucinda Snyders en Deidre Hendricks.
Glynnis Scheepers, Robin P en Candice Venter.
Kirk Arendse, Sonja Jenniker en William Rezant organiseerders.
Andrea Coetsee laat waai op die verhoog.
Charmoney Jenner, Zalmia Heynse, Rochey Stone Walters en Candice van Wyk.
Saroney Vaughan, Natalene Jacobs, Laken Sass en Bronwyn Hendricks.
Die groep Kingdom Sound is een van die acts.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters