3 jaar gelede
FOTO'S: Nuwe sokkeruitrustings
Van links staan Jasmine, Erin, Minnie en Attie Adams. Hulle is almal groot sokker-fans.  ~ 
Yolanda (links), Harodene en Deane Coleman (regs) kom die jong spelers ondersteun.
Van links staan Jasmine, Erin, Minnie en Attie Adams. Hulle is almal groot sokker-fans.
Joel (links) en Rochelle Engelbrecht en Aron Douglas (regs) smile vir die kamera.
Hier is die Northern Areas Football Association se o. 12-groep.
Hier hou lede van die Northern Areas Football Association se o. 16-groep hul nuwe uitrustings vas.
Agter van links staan Fatima Brood (o. 16-coach), Jason Williams (o. 16-speler), Muneeb Ryneveld (o. 12-coach), Shireen Brood (o. 16-coach) en Desmond Lewis. Voor staan Kingston Engelbrecht (o. 12-speler) met die sokkerbal.
Edith Weitz (links), Lillian Cunningham en Bronwyn Heilbron (regs) kom wys gesig by die geleentheid.

Die Northern Areas Football Association (Nafa) het onlangs nuwe uitrustings uitgedeel aan sy o. 12- en o. 16-sokkerspan wat binnekort na Barcelona vertrek. CHARLES PULLEN het die foto’s geneem.

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters