Verlede jaar
Erfenisfees wat nie gemis moet word nie
!Khwattu-San-dansers
!Khwattu-San-dansers  ~ Verskaf

Die derde jaarlikse !Khwa ttu erfenisfees vind vanaf Saterdag 21 tot Dinsdag 24 September by die bekroonde !Khwa ttu Erfenissentrum langs die skilderagtige Weskus plaas.

Die fees is die land se verskillende kulture wat saam gevier word.

Hierdie is 'n unieke gesinsvriendelike event, die beste manier om die skoolvakansie mee te begin.

Besoekers aan die fees kan uitsien na talle aktiwiteite vir die hele gesin, met smaaklike disse en boonop kry twee kinders onder 18jaar met 'n 1dag kaartjie gratis toegang.

Wat meer is, is dat daar 50 kamppeer spots naby die sentrum is, vir die wie die aand in hul eie tent wil deurbring.

Toilet, stort en braai-geriewe is beskikbaar, maar geenkragpunte.

Vir meer oor die fees, aktiwiteite en kaartjies besoek gaan na !Khwattu Erfenisfee

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters