2 jaar gelede
Braaivure brand sommer vroeg al

ERFENISDAG het vroeg in die Paarl afgeskop met Let’s Braai, wat Sondag gehou is by Orleans Park in die Paarl. Son se Jonathan Lestrade het hom saam met die mense geniet en sommer ook ’n paar foto’s geneem.

Natasha Burton, Quwin Goliath, Pearl Jacobs en Ruzche Moses.
John Stowman (heel links), Shirene Botha, Aidan Stowman, Venessa Booysen en Rusdien Malgas geniet die braaidag.
Jesswill Baker, Anelle Williams, Clayton Fortuin en Lorenzo de Vos.
Andrew Albertus, Riaan Fortuin, Cagan Botha en Timothy Nodule.
Denay Adonis, Nita Robertson, Dean Robertson, Dillon Alkaster, Rodger Cupido en Celleste Cupido is reg vir kuier.
Lezanne de Vries, Darryn Alexander, Mercia Keffers en Petronella Pietersen.
Mario Smith, Imeran Smith, Shaun Smith, Derick Saulse, Clinton Abrahams en Amy Abrahams is die worskonings.
Dié pure Bok-ondersteuners is Frank Louw, Wilton de Jager, Andrew Adams en Merezen Adams.
André Bushby, Ashley Bushby, Kelli Bushby en Morné Goetham.
Alexandra Matthews, Samantha Pieters, Carlo Joshua, Marvin Fortuin en Chrismaine Fortuin.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters