20 dae gelede
Vrou vry wat gun uitpluk vir EFF-lede
Diane Attwell Vrydagoggend by die landdroshof in Port Elizabeth.  ~ Lulama Zenzile

DIE vrou wat twee maande gelede 'n vuurwapen op betogende EFF-lede buite 'n Clicks-tak in Port Elizabeth gerig het, gaan nie vervolg word nie.

Diane Attwell (52) het Vrydag gehoor dat die saak teen haar teruggetrek is. 

Alwyn Griebenow, haar lawyer, sê hy het na Attwell se eerste hofverskyning vertoë aan die kantoor van die direkteur van openbare vervolging gerig. Hy is Woensdag in kennis gestel dat dit suksesvol was.

Volgens hom was die beeldmateriaal van die voorval, verklarings wat afgelê is sowel as die vertoë met die finale besluit in ag geneem. - The Citizen


Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters