15 dae gelede
Voormalige NVG-ou nou 'n DA-lid
Tsepo Ndwalaza  ~ charles pullen

VIER nuwe DA-raadslede is Woensdagoggend tydens ‘n raadsvergadering in Nelson Mandelabaai ingesweer.

Hulle is Lesley Booysen, Jacobus Botha, Xabiso Nyati en Tsepo Ndwalaza. Ndwalaza was voorheen die streekswoordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag in die Baai.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters