3 maande gelede
Vliegtuigie val by Baai
Kol. Priscilla Naidu Foto: Verskaf  ~ 

’N MAN is dood nadat ’n ligte vliegtuig Maandag in Baakensvallei in Port Elizabeth neer­gestort het.

Kol. Priscilla Naidu het bevestig dit het naby die Madiba Bay School of Flight plaasgevind.

Die slagoffer se lyk is intussen uit die wrak gekry. News24

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters