9 dae gelede
Varke wat kids rape kry life
 ~ 

TWEE verkragters is lewenslange tronkstraf opgelê.

Jonny Bohell (34) is verlede week in die hooggeregshof in Makhanda (Grahamstad) tronk toe gestuur. Dít nadat hy in Maart 2018 ’n negejarige seun in Mlungisi verkrag het.

Hy was toe ’n sake-eienaar.

Afgelaai

In die ander voorval het ’n taxi driver ’n 12-jarige geestelik versteurde meisie in November 2011 in Ezibeleni verkrag.

Genl.maj. Funeka Siganga, klusterbevelvoerder van die Queenstown-polisie, het die ondersoekbeampte kapt. Ruben van Schalkwyk gelukgewens met sy ondersoekwerk.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters