10 dae gelede
Van getuie tot accused
Khanyiswa ZincoFoto: theo jeptha  ~ 

EERS nadat hy haar confession gelees het, het hy besef sy is baie meer betrokke by die voorval as wat sy vroeër aan hom gesê het.

So het AO Morné Fry gister in die binneverhoor van die moordbeskuldigde Khanyiswa Zinco (27) getuig.

Zinco, Unathi Mxazi (22), Khayalethu Lubisi (26) en Mvuzo Jack (25) word verdink van die moord op Unathi Bless in Augustus 2017.

Die binneverhoor hou verband met die toelaatbaarheid van Zinco se confession.

Fry het gesê hy het Zinco nog as ’n getuie beskou toe sy by twee geleenthede verklarings teenoor hom afgelê het.

In die onderhoude wat hy met Zinco gevoer het, het dit uitgekom dat Jack haar beïnvloed, het Fry gesê.

Fry het getuig dat hy Zinco as ’n getuie beskou het totdat die dossier op 26 Septem­ber 2017 van die Motherwell-landdroshof teruggekom en die staatsaanklaer hom opdrag gegee het om haar in hegtenis te neem.

Volgens hom is dit duidelik uit die confession, wat sy teenoor ’n ander cop afgelê het, dat Zinco baie meer betrokke was by die voorval as wat sy voorgegee het.

Fry het gesê hy het gesorg dat Zinco haar waarskuwingsverklaring die volgende dag aflê.

Hy het toe aan haar die klagte teen haar verduidelik, het Fry getuig.

Hy het gesê Zinco aangedui dat sy nie met ’n regspraktisyn wil konsulteer nie.

Gestop

Zinco het geen beserings gehad nie, het Fry getuig, en sover hy kon sien, was sy tydens hulle interview nie onder die invloed van alkohol of enige iets anders nie.

Fry het getuig dat hy die interview dadelik gestop het toe Zinco aandui sy wil haar storie aan ’n onafhanklike cop vertel.

Hy het in kruisondervraging gesê hy het Zinco se grondwetlike regte by haar inhegtenisneming en die afneem van haar waarskuwingsverklaring aan haar verduidelik.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters