13 dae gelede
Traffic jaag kaalman op N2
Geestelike versteurde man
Geestelike versteurde man hardloop kaal op N2  ~ 'Verskaf

DIE kaalman in 'n video wat aanlyn versprei word, waar verkeersbeamptes hom op die N2 jaag, is geestelik versteurd.

Unathi Binqose, woordvoerder vir die provinsiale verkeersdepartement, sê beamptes het reageer nadat 'n man op die N2 naby Kinkelbos net buite Port Elizabeth gespot is.

Hy noem: "Die man is geestelik versteurd en is deur beamptes gearresteer, voordat hy na 'n mental hospital geneem is.

"By die hospitaal is hy onder verdowing gesit."

Terwyl dit nog onduidelik is presies wanneer die voorval plaasgevind het, bevestig Binqose dit was erens verlede week. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters