18 dae gelede
Theo se bestes
EPIC: Hierdie pic van ’n pa in die Joe Slovo-plakkerskamp wat sy kind van sy shack se dak afgooi, het Theo in 2018 die prys as Vodacom-fotograaf van die jaar besorg.  ~ Theo Jeptha

THEODORE Jeptha is een van die talentvolste fotograwe in die land.

Daarvan getuig die awards wat hy oor die jare opgestapel het.

Hy is al aangewys as Vodacom se fotograaf van die jaar, hy het al die Standard Bank Sikuvile-prys gekry en hy is selfs al vereer met ’n goue toekenning in die redaksionele kategorie van die Moscow International Foto Awards.

Theo was die kreatiewe hartklop van ons Oos-Kaapse kantoor. Vandag vereer ons hom en sy amazing talent.

IN DIE OOMBLIK: ’n Protesoptog in Booysen­park deur Theo se lens.
INFERNO: ’n Shack in vlamme.
WENNER: Theo met sy Vodacom-toekenning.
HARTSEER: Theo het die unieke vermoë om emosies op kamera vas te lê.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters