13 dae gelede
Rape-saak uitgestel
Mzingisa Ntshontshi  ~ Deon Ferreira

’N RAPE-verhoor wat gister moes begin het, is uitgestel omdat die beskuldigde sy law­yer op die nippertjie gefire het.

  • St. Francisbaai word daarvan verdink dat hy ’n 19 maande oue kind op 12 Augustus ver­lede jaar verkrag het.

Gister het sy aanvanklike lawyer, adv. Johan van der Spuy, die hof meegedeel Ntshontshi het hom meegedeel hy wil nie meer van sy dienste gebruik maak nie.

Ingestem

Volgens hom het die beskuldigde aangedui hy versoek die dienste van ’n Xhosa-sprekende lawyer omdat hy gemak­liker met dié lawyer sal voel.

Van der Spuy het toe vir Xolile Bodlo, ook ’n lawyer, genader om die saak oor te neem. Bodlo het ingestem en aangedui hy sal vandag met die beskuldigde konsulteer.

Die verhoor is geskeduleer vir eerskomende Maandag omdat Bodlo tans betrokke is by ’n ander verhoor – ook in die Baaise hooggeregshof. Adv. Ismet Cerfontein kla aan.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters