2 maande gelede
R85 m. se kokaïen in Baai gekry
 ~ iStock

COCAINE met ’n straatwaarde van R85 miljoen is in twee containers op ’n skip in die Coega-hawe net buite die Baai gevind.

Lt.kol. Katlego Mogale, ’n polisiewoordvoerder, sê die drugs is in ’n intelligensie-gedrewe operasie gevind op ’n skip wat van Ecuador af gekom het.

Luidens dokumente moes piesangs eintlik in die containers gewees het.

Pakkies

“Terwyl beamptes besig was om die agterste vrieskasgedeelte te inspect, is ’n hidden compartment gevind.

“Toe van die panele verwyder is, is pakkies met bruin tape om gevind. Die inhoud van die pakkies is positief getoets vir cocaine.”

Mogale sê beslag is gelê op 85 pakkies co­caine.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters