23 dae gelede
Onse lewens gaan steeds aan
kap aan: ’n Bejaarde tannie stap met haar krukke oor die pad in Korsten. Foto’s: theo jeptha  ~ 

ONS hoor gereeld van die “nuwe normaal” van die lewe in die tyd van Covid-19.

En die nuwe normaal vir baie in die Baai is hoe om hul daaglikse roetine te hervat en steeds mindful te bly van die virus en sy verwoestende impak. THEO JEP­THA, Son se award-winning fotograaf, het bietjie in die Baai gaan rondstap en die vriendelike stad se nuwe normaal op kamera vasgelê ...

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters