3 maande gelede
Omotoso: Regter moet besluit
Timothy Omotoso tydens 'n vorige verskyning in die Baaise hooggeregshof.  ~ theo jeptha

REGTER Irma Schoeman gaan na verwagting Woensdag uitspraak lewer op die verdediging in die Omotoso-verhoor se aansoek om verlof tot appèl.

Timothy Omotoso (60) en sy twee medebeskuldigdes Lusanda Sulani (36) en Zukiswa Sotho (36), sê by monde van hul lawyer, Peter Daubermann, die sertifiseringsertifikaat met betrekking tot die sentralisering van die klagtes is onwettig.

Die aansoek om verlof tot appèl kom nadat Schoeman verlede week gelas het die sertifikaat is wel geldig.

Lees volledige berig more in Son.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters