Verlede maand
Madiba-bedrog: Saak uitgestel
Sindiswa Gomba, voormalige LUR vir gesondheid in die Oos-Kaap.  ~ Argief

SINDISWA Gomba, voormalige LUR vir gesondheid, en haar medebeskuldigdes het Dinsdag hul eerste verskyning in die Oos-Londense hooggeregshof gemaak.

Hulle het verskyn op klagte van bedrog, geldwassery, korrupsie en die oortreding van die Wet op Munisipale Finansiele Bestuur. Dit hou verband met die verkryging van diensverskaffers vir die vervoer en bespreking van venues tydens oudpres. Nelson Mandela se roudiens en voorbereiding van sy begrafnis.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters