3 maande gelede
#KYK: Leiers bid teen bendegeweld
khoisan, bendegeweld
Khoisan leiers het gaan bid tydens son opkoms dat die bendegeweld tot n eiende moet kom.  ~ Theo Jeptha

Khoisan-aktiviste en geestelike leiers van die Baaise noordelike gebiede slaap vir ‘n week op die heuwel by Bethelsdorp Uitbr. 31 se reservoirs.

Die groep wil ‘n einde hê aan die voortdurende bendegeweld in die Northerns.

Maandagoggend het Chief Crawford Fraser, Chief Corra Hennings, Pastoor Peter Carolus, Pastoor Jan Bekkies, Chief Brendon Billings en Chief Christian Martin met sonsopkoms gebid.

In die eerste vyf maande van 2019, tot einde Mei, was daar reeds 91 skietmoorde gepleeg. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters