2 maande gelede
KYK: Trollip lê klagte teen Baaise mayor
Athol Trollip  ~ 

ATHOL Trollip het Woensdagoggend kriminele klagte by die Humewood-polisiestasie gelê teen die burgemeester van Nelson Mandelabaai, Mongameli Bobani, en die ANC-diknek, Zandisile Qupe.

Dié klagtes van bedrog en korrupsie hou verband met gelde van die IPTS-busdiens wat na verneem word gesteel is.

Lees more in Son.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters