4 maande gelede
#KYK: Moord oordag
saanick louw
tjappieman: Saanick Louw (20) was bekend daarvoor dat hy tattoos vir ander en homself gedoen het.  ~ Deon Ferreira

DIE liggaam het met sy rug teen ’n bos gesit en effe oorgeleun terwyl die inwoners bespiegel het oor dié jongste moord.

Die slagoffer, Saanick Louw (20) van Arcadia in die Baai se Noordelike gebiede, het sy lewe vandag in 'n skietvoorval verloor.

’n Inwoner daar naby vertel sy was in die huis doenig toe sy drie skote hoor afgaan het.

Lees volledige artikel Woensdag in jou gunsteling-koerant. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters