Verlede maand
#KYK: Boelie by Oos-Kaapse skool

'n Video van 'n boelie by 'n Oos-Kaapse skool word wyd op sosiale media versprei.

Die voorval het na bewering Vrydag plaasgevind.

Volgens sosiale media kommentaar is die leerders in die video van Daniel Pienaar Tegniese Hoërskool in Uitenhage. Hierdie kon teen druktyd nog nie bevestig word nie.

Op Facebook skryf Sonja de Lange dat sy is nie 100% seker nie maar soos wat sy aflei het een van die prefekte aan die gr.8-leerder gesê om 'n matriek leerder te sê om nie te rook nie. "Toe die gr.8-leerder dit doen het die matriekleerder gevoel hy is groot en slaan die gr.8-leerder." 


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters