5 dae gelede
Driver meld aan ná sy twee trap
car crash, crash, accident, road accident, bike, b
'n Bestuurder het haarself oorgegee nadat sy twee mense raakgery het.  ~ iStock

DIE driver wat twee jong vroue Saterdagaand in Newton Park raak gery het, het die voorval by die polisie aangemeld.

Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, het aan Algoa FM News bevestig die driver is ’n 24-jarige vrou.

Die kar het gespin, die driver het beheer verloor en die vroue getref.

Naidu sê die beseerde vrou is per ambulans hospitaal toe gevat. Pretorius het daar aan haar beserings beswyk.

Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.

Kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, sê die dossier sal na die staatsaanklaer gaan vir ’n beslissing.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters