23 dae gelede
Berk laat meisie se dood na selfmoord lyk
dood
Faziela van PE se dogter met 'n foto van haar.  ~ Facebook

’N MEISIE van Port Elizabeth is na bewering nie net deur haar boyfriend vermoor nie hy het haar dood na selfmoord laat lyk.

Dit is volgens Faziela Goulfarris se vriende op sosiale media.

Haar pa, Irfaan Goulfarris, sê hy is nie gemaklik om met die media te praat oor die voorval verlede week nie.

Son verneem egter 'n ondersoekbeampte in die saak het familie aangeraai om met niemand te praat nie, omdat dit die saak kan beinvloed.

Intussen noem 'n familiebron aan Son dat hulle kennis dra van wat op sosiale media versprei word.

Die bron voeg by: "Die nadoodse-ondersoek bevestig ook dat Faziela nie selfmoord gepleeg het nie.

'n Optog is ook onlangs gehou en videos daarvan is op Faziela se suster se Facebook geshare. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters