9 maande gelede
Bloues soek ou vol bloed
Vier mans is in hegtenis geneem en nog een is dood toe ’n skietery tussen gewapende rowers en die polisie Maandag in Eldorado Park uitgebreek het.Foto: Verskaf  ~ 

COPS in die Oos-Kaap soek na die vermeende moordenaar van ’n jong vrou van Elliotdale.

Brig. Tembinkosi Kinana, provinsiale polisiekommissaris, sê die 18-jarige vrou en ’n man het op Kersdag hulle ouma in Nkanya besoek.

Die gemeenskap het die polisie ontbied toe hulle sien die man se klere is met bloed bevlek.

Volgens Kinana het die man die bosse in gevlug. Hy is steeds soek.

Die motief vir die moord is in hierdie stadium nog on­bekend.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters