Verlede jaar
Bevin sing en dien as inspirasie vir almal
Bevin Samuels Foto: facebook  ~ 

BEVIN Samuels van die bendegeteisterde Gelvandale in die Baaise Northerns het vanjaar sy mense trots gemaak toe hy deurgedring het tot die top-ses van Idols SA.

Selfs al het die 19-jarige sanger nie met die gesogte Idols-titel weggestap nie, dien hy as groot inspirasie en is hy ’n simbool van hoop vir die jongelinge in die Baaise Northerns.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters