10 dae gelede
Besighede veg om oorlewing
Dié plein in die Baai is gewoonlik stampvol mense, maar op ide oomblik lyk dit soos ’n spookdorp. Foto’s: THEO JEPHTA  ~ 

BAIE besigheidseienaars in die Baai raak bekommerd oor hoe erg hulle besighede geraak word.

In die huidige ekonomiese klimaat waar rieme al klaar dun gesny word, vrees die besighede dat dié krisis hulle finaal kan knak.

Baie het deesdae ’n dag-tot-dag-bestaan om te sien waar alles gaan eindig.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters