9 maande gelede
Baaise barber bo
Shakir MertonFoto: theo jeptha  ~ 

’N BARBER van die bendegeteisterde Helenvale het die Baai dié jaar proud gemaak.

Dis toe Shakir “Zakkie” Merton (38) van Deverellweg aangewys is as die wenner van die Master­ Barber Challenge­ in Johannes­burg.

’n Trotse Merton sê hy gaan van sy prysgeld belê in jeugontwikkeling deur ’n paar outjies in Helenvale te leer hare sny.

Hy was een van die sowat 150 barbers wat van oor die land heen gekies is om deel te neem.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters