24 dae gelede
AfriForum soek geregtig na plaaswerkers aangerand is
Misdaad: Twee mans is die afgelope naweek doodgeskiet en nog een doodgemartel.  ~ TER ILLUSTRASIE

DIE gereg moet sy gang gaan.

Dis die reaksie van AfriForum op 'n video van 'n plaasboer wie een van die ander plaaswerkers in Greenbushes in Port Elizabeth aanrand.

EWN berig dat twee plaaswerkers reeds sake van aanranding teen Dawie Steyn gemaak het. In die video kan na bewering gesien en hoor word hoe Steyn op hul vloek en een van hulle slaan.

Die rede is blykbaar oor die plaaswerker roekeloos bestuur het.

AfriForum, wie vocal is oor die plaasgemeenskap, sê daar moet 'n ondersoek wees na die beweringe.

Ernst Roets, adjunk-hoofbestuurder, sê: "Indien die video waar is, moet daar sekerlik volgens die wet gestraf word.

"Ons neem ook kennis dat die boer wie beskuldig word die aantuigings ontken. Ongeag wie reg is, die regte ding om te doen is om te ondersoek."

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters