12 dae gelede
Verbrande lyk in Limpopo gevind
 ~ 

DIE polisie in Limpopo is op soek na 'n onbekende aantal verdagtes nadat 'n man se verbrande lyk Sondag in 'n sloot gevind is.

Die lyk is in die bosse langs die R101 gevind.

– Jacaranda FM

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters