3 maande gelede
Sona-klap draai in hof
Marshall Dlamini, EFF-LP. Hy het nie vertoë tot die direkteur van openbare vervolging gerig nie en besluit om verhoor te word nadat hy na bewering ’n polisielid geklap het. Foto: Jaco Marais  ~ Foto: Jaco Marais

DIE EFF-LP Marshall Dlamini se saak van aanranding gaan dalk in die hooggeregshof eindig.

Dlamini het, soos hy die State of the Nation Address (Sona) in Februarie vanjaar verlaat het, ’n polisieman geklap.

Hy het gister in die Kaapstadse landdroshof verskyn. Hy het toe gesê hy wil ’n voorlegging maak aan die direkteur van openbare vervolging.

Dlamini se advokaat, Roxanne van Wyk, het gesê haar kliënt het besluit die saak gaan voort.

Hulle wou glad nie met die media praat nie. – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters