4 maande gelede
Seksklub in vlamme
James Small  ~ getty images

DAAR is nou nog meer vrae rondom die dood van die Bok James Small nadat ’n brand uitgebreek het by die seksklub waar hy inmekaargesak het.

Rapport berig ’n man met ’n rugbytrui aan het volgens die klub se eienaar, Jerome Safi, net daar ingestap en vermoedelik die brand gestig.

Die brand is geblus voor daar noemenswaardige skade aangerig is.

Die CCTV-stel het egter heeltemal in die slag gebly.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters