Verlede maand
Sassa belowe grant sal betaal word
Sassa-toelaag
SASSA beloof die verligtingsfonds gaan aan die einde van April uitbetaal word.  ~ Verskaf

SASSA beloof hand en tand dat die Covid-19-verligtingsfonds aan die einde van April uitbetaal sal word.

Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) sê hy werk hard om te verseker dat die betalings gefinaliseer word.

Sowat ses miljoen begunstigdes wag steeds op hul tydelike toelaag van R350 wat hulle vir die Maart moes ontvang het.

Pres. Cyril Ramaphosa het laas jaar aangekondig dat die tydelike toelaag aan werkloses uitbetaal sou word, om verligting tydens die pandemie te bring.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters