5 maande gelede
SA se diewe vat sy wiele
Yassine Ghallam FOTO VERSKAF  ~ 

’N MAROKKAAN wat Afrika op sy fiets platgery het, het sy moses in Suid-Afrika teëgekom.

Yassine Ghallam (32) het 22 000 km getrap tot in Jeffreysbaai, waar sy fiets toe gesteel is.

Hy het in Januarie 2017 begin en Vrydag buite ’n moskee gestop.

Tien minute later was sy fiets weg. News24

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters