8 maande gelede
Rassis nou werkloos
Adam Catzavelos Foto: twitter  ~ 

NOG ’n dom aap het die verbode k-woord op sosiale media gebruik.

Adam Catzavelos het met vakansie op die Griekse Eilande ’n video getwiet waarin hy sê: “Not one k****r in sight, f*cking heaven on earth. You cannot beat this!”

Hy het agterna sy werk verloor. – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters