Verlede maand
Moolah toe nie op menu
lotto
FOOL SE GELD: Lesers is onkant betrap deur die "nuwe Lotto-kompetisie".  ~ Foto ter illustrasie

LESERS is lekker uitgevang toe Son berig het oor ’n nuwe Lotto-kompetisie.

Die storie Maandag op bl. 4 was egter Son se April Fool’s joke.

Selfs Ithuba het daarvoor geval, want dié het in ’n e-pos ’n verskoning geëis.

Ithuba sê hy ken glad nie die Danie da Loser wat as ’n woordvoerder aangehaal word nie.

So, nee, daar is geen breakfast, lunch of supper Lotto’s nie.

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters