4 maande gelede
Mbalula: E-motors die toekoms
Kaapstad Parliament Fikile Mbalula Minister van Po
Fikile Mbalula.  ~ Peter Abrahams

DIE minister van vervoer, Fikile Mbalula, het die organiseerders en deelnemers van vanjaar se Electric Vehicle Road Trip geloof vir hul sin van avontuur en verbintenis tot die toekoms van elektriese voertuie.

Die road trip, wat 'n eerste vir Suid-Afrika is, het die lewensvatbaarheid van elektriese voertuie binne die Suid-Afrikaanse konteks gewys.

Die doel van die road trip, wat 2 000 km oor vier provinsies in Suid-Afrika gestrek het, was om e-mobiliteit te bevorder, uitdagings met infrastruktuur te identifiseer en charging stations vir toekomstige gebruik te los.

Mbalula sê vervoer in die nabye toekoms gaan elektries wees.

- JacarandaFM

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters