5 dae gelede
Load Shedding Skedules
raai wie: Eskom dink weer aan load shedding. Foto ter illustrasie: foto24  ~ 

Son probeer by bly met wanneer jou area geraak word en het hierdie maandelikse schedule vanaf Eskom. Laai die skedule in die skakel hieronder af en jy volg wanneer jou area geraak word deur die volgende stappe te volg:

1. Weet watter fase is geimplimenteer

2. Kies langs die stage blokkie die regte fase

3. Kies jou munisipaliteit/dorp.

4. Kies die omgewing in jou munisipale-grense/dorp

5. Kyk onder die dag van die maand watter tyd jy geraak word.

LOAD SHEDDING SCHEDULE

ONTHOU: As dit fase 1 load shedding is, is net nommer 1 van toepassing. As dit fase 2 load shedding is word jy geraak die tyd waar nommer 1 en 2 staan. Met fase 3 word jy geraak die tyd waar nommers 1, 2 en 3 is.

Hierdie skedule is nog slegs vir die Wes- en Suid-Kaap.

Die Oos- en Noord-Kaap, en res van die land, kan die Eskom link gebruik

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters