3 dae gelede
Liefde is die secret ingedient
kfc proposal
Die mystery KFC wedding proposal paartjie is opgespoor en nou beplan Suid-Afrikaners die twee se troue.  ~ 

SOMMIGE reken dalk dit is goedkoop maar dit blyk liefde is die geheime bestandeel by KFC.

Op Twitter het 'n video viral gegaan waar 'n man sy meisie vra om te trou. 

Daar was ook die negatiewe reaksie op die proposal.

Nonhlangla Gasa sê hierop dat 'n verhouding nie oor geld gaan nie.

"Ek gee nie om waar my man propose nie. Dit kan selfs op die taxi rank wees.

"Sommige vroue sit onnodige druk op die manne."

KFC het eers om hulp gevra om die paartjie op te spoor. 

Dit was nie lank nie of KFC tweet dit lyk of daar binnekort 'n #StreetwiseWedding gaan wees. 

Talle ander het intussen ook geskenke aangebied. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters