6 dae gelede
Leerder by skool doodgesteek
Panyaza Lesufi
Panyaza Lesufi.  ~ 

’N SKOOLSEUN aan die Hoërskool Thuto Tiro in Sebokeng is deur 'n mede-leerder doodgesteek.

Panyaza Lesufi, Gautengse LUR van onderwys, het die voorval op sosiale media bevestig.

Omstandighede rondom die voorval is nog onbekend.

Net verlede maand is 'n graad.9-leerder deur 'n graad.10-leerder doodgesteek.

Die twee het na bewering oor 'n selfoon baklei.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters