4 maande gelede
Karwag se heldedaad
Shelley Hartman and Junior
Shelley Hartman and Junior. (Photo: Supplied)  ~ 

Hoeveel motoriste is dankbaar vir die karwag waar jy park?

Shelley Hartman van Roodepoort is baie dankbaar vir ‘n karwag genaamd Junior.

Die karwag het ‘n dronkbestuurder wat ‘n motor gestamp het verhoed om weg te kom.

Shelley haar man, Nordan, suster, Tanya en die se boyfriend Deon was by The Irisk Rock toe die Junior hulle kom vertel van die ongeluk.

You berig die ongeluk het in die parkeer terrein plaasgevind.

“Ons het hom agtervolg na waar die ongeluk gebeur het en ‘n motor gesien wat in ons kar reverse het,” vertel Shelley.

Volgens Shelly het Junior gesê die bestuurder het vas in hulle motor reverse en probeer om weg te ry. Junior het toe die sleutels gegryp en in sy baatjiesak gedruk.

Die polisie is gebel en twee polisiemanne het na die toneel uitgekom.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters