13 dae gelede
Judge praat mond verby
Raymond ZondoFoto: netwerk24  ~ 

REGTER Raymond Zondo het jammer gesê nadat hy gister na Duduzane Zuma as Duduzane Gupta verwys het.

Zondo het dadelik sy glips agtergekom en toe jammer gesê.

Die kommissie oor staatskaping waarby die Indiese sakemanne die Guptas glo betrokke is, is gister in Johannesburg voortgesit.

Vroeër het verskeie mense gevra om getuies wat hulle op die sittings implicate, te kruisondervra.

Heksejag

Zondo het gesê Fana Hlongwane, Lakela Kaunda, Mandla Mtolo kan wel getuies ondervra. Kaunda is ’n voormalige raadgewer van oudpres. Jacob Zuma.

Die Guptas het gesê ’n heksejag word teen hulle gevoer, en het die “getuienis” teen hulle bevraagteken. Ajay Gupta het gesê hy sal uit die buiteland getuig.

Adv. Vincent Maleka het gesê die doel van kruisondervraging is om by die waarheid uit te kom en nie om mense bang te maak nie. –News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters