7 dae gelede
Inmates kry nie voorkeur behandeling
Justice Minister Ronald Lamola
Minister van Justisie, Ronald Lamola.  ~ GCIS

INAMES kry nie voorkeurbehandeling vir die Covid-19-entstof nie.

Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola, sê kritiek hieroor is ongegrond. 

"Gevangenes kry dieselfde behandeling as enige ander bevolkingsgroep.

Die minister verduidelik verder dat: "Gevangenes het ook aan die program van 60 en ouer deelgeneem toe dit hul beurt was, en ook toe dit die beurt van 50 en ouer was.

"Daar was geen voorkeur nie."

Hy voeg by: "Die realiteit is dat ons nou net voortgaan, om die bevolkingsimmuniteit te bereik."

Lamola erken dat onsekerheid oor die entstof ook 'n probleme onder gevangenes was.

"Wat ons egter nou sien is dat gevangenes opgewonde is oor die jab." - Jacaranda FM

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters