17 dae gelede
Hike: Staat sê hokaai
PetrolPrys Foto:jonathan lestrade  ~ 

DIE brandstofprys styg môre met net 4,9c nadat die departement van energiesake ingegryp het.

Vroeër het die AA gesê dit sal dié maand met tussen 23 en 25c/F styg.

Die departement sê verbruikers suffer reeds te kwaai weens al die baie stygings. Fin24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters