13 dae gelede
Gelukkige speler wen miljoene
LOTTO-MILJOENE: Iemand het groot gewen.  ~ Eldridge Jason

IEMAND steek ’n stewige R13 miljoen in die sak nadat hulle Saterdagaand se Lotto gewen het.

Die presiese bedrag is R13 296 348,10.

Nog inligting sal bekend gemaak word sodra die persoon die wengeld claim.

Intussen staan vanaand se PowerBall op ’n allemintige R122 miljoen en die PowerBall Plus op R43 miljoen.

Die PowerBall en PowerBall Plus is in die laaste klompie weke nie gewen nie en daar was elke keer ’n rollover.

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters