2 maande gelede
Duduzane al weer in hof
duduzane zumaFoto: netwerk24  ~ 

DUDUZANE Zuma, ekspres. Jacob Zuma se seun, raak nou ’n gereelde hofloper.

Hy het gister vlugtig in die Randburg-hof verskyn op twee klagte van manslag. Die saak is tot 23 Augustus uitgestel.

Dit handel oor die dood van twee mense toe hy met sy Porsche in 2014 teen ’n taxi gebots het. Familie het hom by die hof kom ondersteun.

Duduzane was ook Maandag in die hof op ’n klag van korrupsie wat handel oor ’n bribe wat deur die Guptas in sy teenwoordigheid gemaak is. News24

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters