13 dae gelede
Doop ’n knoop
portrait of young woman with shocked facial expres
"I’ve had baby names picked out since I was 12 and they haven’t changed"  ~ 

’N COUPLE van Engeland maak beurte om hul kinders name te gee.

Maar nou backfire dit.

Die vrou wil hul seuntjie Tuesday doop. Die man is bang kinders gaan die laitie spot.

Hy het hul dogtertjie, Charlotte, se naam gekies – maar nou sê die ma sy het nooit van die naam gehou nie.

Toe sy die eerste keer met die naam Tuesday uitkom, het die pa hardop gelag en gedink sy maak ’n joke.

Maar sy is baie ernstig oor die naam.

Sy dink dis uniek en baie kinders het deesdae unieke name. – mirror.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters