12 dae gelede
Donker naweek lê voor
Eskom verwag nie om Vrydag beurtkrag in te stel nie.  ~ Unsplash

GRYP maar die kerse, want Eskom se beurtkrag is terug.

In 'n verklaring noem die kragreus fase-2 beurtkrag sal van Donderdag om 12:00 tot 23:00 op Sondag geimplimenteer word.

"Die beurtkrag is nodig weens 'n verlies in opwekkingskapasiteit. 

"Dit is ook nodig om die gebruik van noodreserwes te bestuur." 

Eskom noem dat die kragnetwerk bly kwesbaar en onvoorspelbaar, sou daar enige verdere onderbrekings wees.

"Dit mean die fase-beurtkrag kan op kortkennisgewing verander." 

Volgens hul verklaring het twee opwekkingseenhede by die Kusile kragstasie afgeslaan. 'n Eenheid by elk van die Kriel en Duvha-kragstasies het ook afgeslaan.

"Tans is daar ook 'n vertraging om vier opwekkingseenheide te gebruik, wat buite-werking is weens beplande herstelwerk.

"Eskom doen 'n beroep op die publiek om krag spaarsamig te gebruik."

Click hier vir jou beurtkrag skedule of raadpleeg jou munisipale skedule.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters