11 dae gelede
Cops soek 11-jarige se moordenaars
11-Jarige van Limpopo
Geen arrestasie i.v.b met 11-Jarige se dood.  ~ News24

DAAR is nog geen arrestasies gemaak nadat die lyk van 'n vermiste 11-jarige meisie van Limpopo gevind is nie.

Thandi Mampane het verlede Donderdag haar huis in Ga-Marishane buite Groblers verlaat om skooltoe te gaan. Sy het egter nooit teruggekeer nie.

Kol. Moatshe Ngoepe, 'n polisiewoordvoerder, sê "Daar word vermoed dat sy Donderdag of Vrydag dood is."

Thandi se lewelose liggaam is Vrydag in die bosse buite die dorpie gevind.

Die oorsaak van haar dood is nog onbekend.

Ngoepe noem dat vermoede dat Thandi moontlik verkrag was voordat sy vermoor is sal na 'n nadoodse ondersoek gedoen is eers bevestig kan word.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters