15 dae gelede
Chaos toe treine bots
Waensinnig!Foto: er24  ~ 

SOWAT 100 mense is beseer toe twee passasierstreine gisteroggend gebots het.

Die ongeluk het by die Eloffstraat-verlenging in Selby, suid van Johannesburg, plaasgevind.

Paramedics van ER24 en ander nooddienste het die beseerdes behandel en na hospitale geneem. – ER24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters