3 dae gelede
Bokke bring Durban tot stilstand
Siya Kolisi
Die Springbok-kaptein Siya Kolisi in Durban vir hul toer.  ~ Darren Maule / Twitter

DIE Bokke het Durban Vrydag tot stilstand gebring toe hulle die stad as deel van hul Kampioene-toer besoek het.

Duisende ondersteuners het die Bokke langs strate en by die stadsaal ingewag. Die celebrations was in volle swang by die stadsaal.

Hulle was veral bly om die Springbok-stut Beast Mtawarira, 'n local held, te sien. 

Mense het "Beaaaaaaast" geskree toe hulle Mtawarira sien.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters