16 dae gelede
Beurtkrag dalk weer terug
loadshedding
Mense kan onbeplande loadshedding verwag.  ~ Gianluigi Guercia, AFP

ESKOM waarsku Suid-Afrikaners dat hulle weer load shedding op kort kennisgewing kan instel nadat van sy kragopwekkers oor die naweek onklaar geraak het.

Die kragreus sê sy kragnetwerk gaan ten minste tot Donderdag erg onder druk wees.

"Die onverwagse verlies aan bykomende eenhede kan lei tot load shedding op kort kennisgewing," lui 'n verklaring.

Eskom het meer as 9 500MW krag uit die stelsel verloor en maak staat op noodkragopwekking. – Fin24   


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters